Johannesburg Festival of Motoring launch report: Suzuki Jimny

Liked the previous Suzuki Jimny? Well, you are going to love this!

Since its inception in the 1970 with the Suzuki LJ10 (have a look at our NamWheels Suzuki Jimny Lineage article: https://www.namwheels.com/lineage-suzuki-jimny/) the Jimny has been a success from the word “GO”! However, as Jimny sales figures rocketed exponentially, the brand has not seen a new Jimny in nearly 20 years. Well, the wait is over and it was certainly worth it!

Read more

Padtoets: 2018 Ford Fiesta 1.5 TDCi Trend

Die winskoop

Die finansiële druk om deesdae ‘n voertuig van punt A tot B te neem, raak al swaarder. Eerstens het die aankoopprys van voertuie oor die afgelope paar jaar drasties gestyg, met ons brandstof pryse wat ook nie veel help nie. Is daar dan tans ‘n voertuig op die mark, wat kop-bo-skouers uitstaan in terme van brandstofverbruik, en steeds kan voldoen aan die veriestes om genoeg individue en bagasie te huisves?

Read more

Padtoets: Renault Kwid AMT 1.0 Dynamic

Die gevaar op die pad

Ons lewe tans in ‘n wêreld met daaglikse tegnologiese innovasies. ‘n Aspek wat veral bydra tot die motor industrie. Jaarliks, maandeliks en selfs daagliks, is daar nuwe innovasies waarmee voertuie veiliger, meer pret, ruimer en meer tegnologies gevorderd ontwerp kan word … en dan is daar die Renault Kwid AMT 1.0 Dynamic.

Read more

Padtoets: 2018 Fiat Panda 0.9 Twinair 4×4 Cross

Sakpas pret

875cm³ en 4×4… Hierdie is die kombinasie van Fiat se nuwe klein 4×4. Met ‘n turbo-petrol 0.9 liter twee silinder enjin, is die nuwe Panda Cross meer as net ‘n oulike “karretjie”. Eerder is dit ‘n sakpas 4×4 met baie karakter. Ons het vir ‘n week in die stad rondgerits om te sien hoe dit is om hiermee te leef.

Read more

Lineage: Volkswagen Touareg

Four years ago, Volkswagen achieved the unthinkable, in a car which is fairly well known on South-African and Namibian roads. Completing a 19 000km route across 21 countries in a time of nine days, four hours and eight minutes, a team of three Germans travelled from Cape Agulhas (South Africa) to Norkapp (Norway).

Read more

Padtoets: 2018 Honda Jazz Sport

Oorambisie vir Honda

Honda het onlangs die nuwe Civic Type R (FK8) tesame met die nuwe Jazz 1.5 Sport (voorheen bekend as die Dynamic) by die Dezzi resies baan in Durban geloods. Terwyl die Civic Type R ons asems weggeslaan het met ‘n kombinasie van uitstekende ingeneurswese en geweldige pret, het die Honda Jazz Sport ons met ‘n effense kopkrap-situasie gelos.

Read more

Padtoets: 2018 BMW X3 3L Turbodiesel

Ons kamp met die nuwe BMW X3

Om te gaan kamp is vir vele ‘n heerlike naweek aktiwiteit. Kombineer dit met een van die Wes-Kaapse areas wat die meeste reënval per jaar kry en ‘n uitstekende Sportsnuts voertuig en die naweek word skielik ‘n fees. Ons het immers toevallig besluit om juis die naweek te gaan kamp, wat die Wes-Kaapse damme vir die eerste keer in ‘n drie jaar periode, ‘n positiewe rekordsyfer behaal.

Read more

Padtoets: 2018 Volvo XC40 T5

Volvo XC40 mik bo klas gewig

Veiligheid, gemak, spasie en gebalanseerde ryvernuf. Dit is begrippe waarmee die splinternuwe Volvo XC40 goed opgesom kan word. Tydens die loods van die model in April het ons dit al bevestig en na ‘n week met die voertuig, kan ons dit nét beaam. Die XC40 is ‘n voertuig wat goed bo sy eie gewig slaan en meer bied as wat verwag word.

Read more