Blitsberig: Ford se nuttige nuwe Figo sedan
Die nuwe Ford Figo is in September 2018 op die Suider-Afrikaanse paaie bekend gestel. Kort daarna het ons die nuwe luikrug weergawe getoets, en was baie verras met die nuwe Figo se ‘waarde-vir-geld’ (lees meer: https://www.namwheels.com/tested-2018-ford-figo-hatch-1-5-trend-auto/).