Het jy R 1,3 miljoen in die sak, wat brand om ‘n sportiewe Audi te koop? Dan is jy beslis op die regte plek. Ons het pas die Duitse vervaardiger se twee blits familie-voertuie getoets en kan ‘n uitstekende antwoord gee.
Franco Theron
Padtoets: 2019 Mahindra XUV 500 2.2 CRDe W10
Minder uit die beursie, meer waarde.
Die SUV (Sportsnut voertuig) mark is nie onbekend aan Suider Afrika nie. Nie net is die een van die mees populêre segmente nie, maar verkies amper elke vervaardiger om deesdae ‘n gedeelte van hierdie koek te neem. Om ‘n voertuig te ontwikkel, wat bekostigbaar is en goeie kwaliteit behou, is dus uiter kompiterend. Mahindra mag dalk net met die oplossing vorendag gekom het.
Electrifying road trip from Johannesburg to Cape Town
During the month of October, South Africa will see its largest electric roadtrip yet. Spanning from Johannesburg to Cape Town, Generation.e, and the Gauteng Provincial department of transport will send 12 of the latest electronic cars on our SA roads.
Padtoets: 2019 Mazda 2 Individual Plus 1.5
‘n Naweek reis met die nuwe Mazda 2
Die kleiner luikrug mark in Suider-Afrika is tans baie kompiterend, met vele keuses vanaf elke vervaardiger. Mazda het pas hul nuwe 2-reeks luikrug uitgebring met sewe model keuses. Ons het besluit om die nuwe model oor ‘n 800km roete te neem om te sien of dit kan kers vashou by die kompetisie.
Padtoets: Nissan NP300 2.5D High D/C 4×4
‘n Voertuig wat die evolusie van die bakkie segment bewys!
Die bakkie of “pickup” / “ute” mark, soos vele dit ken, is besig om na die meer eksklusiewe mark te beweeg. Die bakkie word nie meer gesien as net ‘n werks-esel nie, maar eerder ‘n voertuig wat harde werk deur die week kan doen en gemaklik die familie oor die naweek kan vervoer. Dit is om hierdie rede dat elke tweede vervaardiger deesdae hul eie weergawe probeer bou om ‘n stukkie van hierdie gewilde mark beet te kry.
Tested: 2018 Honda Amaze 1.2 Comfort
The proven traveller
Are you thinking about travelling the Southern Coast (Garden Route) of South-Africa or know of a friend who would love to visit the coastline of South-Africa, but don’t know what car to use? We might be able to help.
Padtoets: 2019 Volkswagen Golf R Akrapovič
Die akrobatiese Golf R
Vir een, ongelooflike week het baie individue in my residentiële omgewing óf baie van my gehou óf my manerismes uiters gehaat. Vir een week voel dit ek die betekenis van #Vrrrpha uiters beklemtoon het.
Padtoets: 2018 Ford Fiesta 1.0 Titanium
Het Ford die B-segment oorwin?
Getoets aan die einde van 2018, is die Ford Fiesta 1.5 TDCi Trend gekies as Galimoto Media en NamWheels se tweede “mees verbeterde” kar van die jaar. Uitmuntende kwaliteit, genoeg spasie, goeie padhouvermoe en ‘n algehele brandstof-verbruik van 4.1 liter per 100 km (ons beste nog), kon ons geensins anders laat kies nie.
Padtoets: 2019 Mahindra KUV 100
Eienaardig, dog pret
Die Suider-Afrikaanse mark vind selde deesdae ‘n splinternuwe voertuig onder R200 000, met net enkele klein luikrug voertuie, wat die lyn haal. Die Mahindra KUV 100 is egter nou ook een van hierdie voertuie en bied goeie waarde vir geld.