‘n Eksklusiewe voertuig met ‘n knippie “Golf R” sout
Ongetwyfeld, een van die mooiste sedan voertuie op die huidige mark, bied die nuwe Volkswagen Arteon baie meer as net ‘n mooi gesig.
Ongetwyfeld, een van die mooiste sedan voertuie op die huidige mark, bied die nuwe Volkswagen Arteon baie meer as net ‘n mooi gesig.
Volvo het nie net in 2017 die Europese Motor van die Jaar toekenning gewen nie, maar ook nou ‘n voertuig gemaak wat as “cool” beskryf kan word. Volvo se nuwe XC40 is nie net visueel treffend en een van die mees tegnologies gevorderde voertuie op die mark nie, maar ook nou meer ‘generasie’ vriendelik vir enige ouderdoms groep met verskeie kleurskemas en binneruim styleringspakkette. Waar anders dan om die jeugdigheid van die nuwe XC40 uit te beeld as by ‘n Matriek- (Graad 12) afskeid?
Na sy bekendstelling in 2018 het die splinternuwe Volkswagen Arteon die voertuigmark met ambisie aangegryp. Nie net lyk dit heeltemal anders as ander Volkswagens in die huidige lyn nie, maar is dit ook veel meer eksklusief, met etlike herinneringe aan die Passat, CC en selfs die Volkswagen Phaeton.
Dubbel kajuit bakkies is besig om die Suider-Afrikaanse mark ietwat op sy kop te draai. Nie net vermeerder die aankope van nuwe Sports nut voertuie nie, maar ook die aankope van bakkies vir private gebruik. Nie meer word die bakkie gesien as net ‘n werks voertuig nie, maar eerder ‘n “twee-vliee-met-een-klap” voertuig, wat ook as ‘n familie voertuig kan dien. Maar wil almal noodwendig 4×4 ry?
Die kompakte SUV-mark (Sportsnutsvoertuig) raak ál hoe meer versadig met elke vervaardiger wat deesdae probeer om hul stempel af te druk. Alfa Romeo is ook een van die nuutste vervaardigers wat hierdie mark probeer betree met hul nuwe ‘luukse’ SUV.
Junie 2018 was ‘n uitstekende maand vir Toyota, met dié vervaardiger wat kop-en-skouers uitstaan bo enige ander vervaardiger in terme van verkope. Hierdie is wel te danke aan die Fortuner en Hilux se goeie verkoopsyfers, maar ook die van die veel luukser Prado reeks.
Onlangs genooi na die nuwe Suzuki Swift se bekendstelling in Durban, was ons aangenaam verras met die nuwe Suzuki Swift. Steeds bekend as een van die voorlopers in die goedkoper voertuig mark, bied die Swift nou meer teen ‘n beter prys. Met ‘n prys onder die R190 000 merk, is die Swift ‘n goeie alternatief vir alle ouderdoms groepe.
We were fortunate to catch a glimpse of the all new Peugeot 5008 at the recent South-African Festival of Motoring. This new SUV will compete in the seven-seater segment and brings with it the usual striking appeal of all Peugeot cars. Not only does the new 5008 promise to be a world-renowned people-carrier, but is also well equipped with all the latest technologies.
Similar to the Renault Sandero Stepway, the Renault Duster has been one of the flagship models for the French brand during the last seven years. The public grew well fond of the small and quirky 4×4 and now Renault has improved on the previous model with a new successor.
With about 840 fuel stations on the African continent, Puma Energy aims to broaden its footprint on the continent, with even cleaner and better fuel technologies.