Padtoets: Volkswagen Golf 1.4 Comfortline TSi 92 kW

Meer opsies, moeiliker besluite

Die nuwe Volkswagen (VW) Golf reeks, geloods in Mei 2017, is nie net beter nie, maar strek nou ook oor ‘n veel wyer reeks modelle. Volkswagen se reeks is nie nou net meer bekostigbaar nie, maar verskaf ook meer gemak, beter enjin verigting en brandstof verbruik. Hierdie keer toets ons die 1.4 TSI Comfortline.

Read more

Langpadtoets: 2017 BMW 520d

Nuwe BMW 520d ‘n uitstekende langpad vennoot

Ons het onlangs die nuwe BMW 520d (met M-Sport pakket) vir ‘n 800km langpadrit geneem en dit het ons aangenaam verras. Nie net was dit verbasend ekonomies nie, maar ook uiters gemaklik (soos gedemonstreer deur my twee snorkende passasiers).

Read more

Padtoets: Volkswagen Golf 7,5 GTi

33 Miljoen gelukkige kliente

Volkswagen se nuwe Golf GTi is dalk meer as net die “sportiewe” pakkie waarna jy gesoek het. Bekend as die Golf se tweede vinnigste pakket naas die ikoniese Golf R, sou mens jou misgis as jy dink dat hierdie voertuig nét goed is vir die baan. Hierdie is meestal die probleem in die vervaardiging van warm luikrugte wat na Suid Afrika kom.

Read more

Launched: 2017 Honda CR-V

Known for its refinement, the Honda CR-V range has just been improved even further!

First launched in 1995, the Honda CR-V captured the global market as a trend-setter in the compact SUV segment. Globally, it has since been sold 9 million times in 150 countries, so this latest model has a lot to live up to.

Read more

Padtoets: 2017 Ford Everest 2.2 XLS 4×4 Handrat

Die huiskat met die brul van ‘n leeu

Dit is deesdae geen geheim dat Ford aanhoudend probeer om kleiner en ligter enjins te produseer, wat meer kragtig en ekonomies is. Dit is dan juis om hierdie rede dat Ford sy Everest reeks skielik uitgebrei het van 2 na 8 modelle. Waar die Everest nou spog met drie 3.2 liter weergawe, bring dit ook terselfdertyd vyf 2.2 liter weergawes uit. Nie net is die Everest nou goedkoper nie, maar bied dit ook ‘n meer ekonomiese alternatief tot die dorser 3.2 liter.

Read more

Padtoets: Suzuki Baleno 1.4 GLX (Handrat)

Een Baleno (Bah-leno) asseblief!

Die nuwe Suzuki Baleno het in 2016 op Suid-Afrikaanse grond geland. Ietwat langer (87mm) as die Swift model, val die Baleno dan reg in kompetisie met die Volkswagen Polo, Ford Fiesta, Renualt Clio en Opel Corsa. Dit is ook selfs genoem dat die Baleno dalk die Swift reeks heeltemal mag vervang, maar dis egter net bespiegelings. Die groot vraag dan: Is die Baleno ‘n meetbare kompiteerder in hierdie gewilde mark?

Read more

Launch Report: Volkswagen Golf R and Golf GTD

The best of both worlds

A few months ago, we had the privilege of testing the new Volkswagen Golf GTi 7.5. On the open roads to Graaff-Reinet, this proved to be one of the best cars that we have tested in a while and we really struggled to find any faults with it. Southern Africa is renowned for the highest percentage of GTi’s. In fact, over 350 000 GTi’s have been sold in the region ever since it started with the MK1. Now it is the turn of the Golf R and the Golf GTD to make a trip to our local showrooms and once again, Volkswagen gave us a little taste of what to expect.

Read more