Interested in the various codes Mercedes-Benz uses for their petrol and diesel motors? We have compiled a list of most passenger vehicle engines used by the German manufacturer:
Wiki
Lineage: Mitsubishi Pajero Sport
Have you ever wondered where the Pajero Sport came from? Isn’t Pajero a naughty word in Spanish? Does it share its platform with other Mitsus? You need wonder no more, we have the answers!
Geskiedenis: TATA
TATA: Wat u nie geweet het nie!
Tata is reeds ‘n dekade of twee of meer ‘n vertroude naam in Namibië. Eers deur ingevoerde vragmotors uit Indië en later die bekendstelling van ‘n reeks bakkies en motors in suidelike Afrika. Die eerst Tata-bakkies wat hier vanaf die vloer gekoop kon word, was die Telcoline. Die naam van hierdie voertuig vertel eintlik die geskiedenis van die motormaatskappy.
Geskiedenis: DKW
Oud maar nog nie koud nie!
In die laat vyftigerjare en vroeë sestigs was daar seker een motor wat almal se verbeelding aangegryp het; die DKW. As dit nie vir sy uitstekende vertonings op die renbaan en in tydrenne was nie, was dit ten minste die half outydse bakvorm en dan daardie “put, put, put” klank van die tweeslagenjin as hy luier.
Lineage: Mercedes-Benz SL
There are cars with lots of history, there are cars with a few generations of ancestors, and then there’s the Mercedes-Benz SL. The drop-top from Stuttgart with “Sport Leicht” on its rump can trace its ancestry back further than most modern automobiles.
Timeline: Harley-Davidson
1903: William S. Harley and Arthur Davidson build their first motorcycle.
1910: The “Bar & Shield” logo is used for the first time. It is trademarked one year later.
Lineage: AMG C-Class
The satin sledgehammers
A recent purchase by one of our staff members has spurred us on to finally delve into the history of certain performance cars. But don’t worry – we shall use this opportunity to cover other brands, genres and eras as well. In fact, why don’t you drop us a line and tell us which car’s history you’d like to see?
Geskiedenis: Unimog
Mercedes-Benz het toevallig die legendariese Unimog begin bou…
Dit was die grensoorlog wat die Unimog, of sommer net “Mog” in troepetaal, ‘n plaaslike legende gemaak het. Op 7 Oktober 2016 het Mercedes-Benz wêreldwyd die sewentigste verjaardag van hierdie baie unieke nutsvoertuig gevier en talle pers-verklarings uitgereik om die Mog se ontwikkeling en sy geskiedenis bekend te stel.
Lineage: Golf GTi
Volkswagen just announced the last Golf 7 GTi model, so we take a look at a car closing in on 45 years of existence. To this day, VW’s front-wheel driven high-performance hatch remains a true car for the people. So much so, that 33% of all new Golf owners in South Africa opt for a GTi badge on theirs. That ranks Southern Africa as one of the top 10 countries, when it comes to GTi ownership, worldwide. N.B.: These are local / ZA specs while photos are of international models. Other high-performance Golfs like VR6 or Golf R have been excluded from this list.
Geskiedenis: 50 jaar Bokser enjin!
Goliath en die berg Fuji – Subaru vier 50 jaar van die waterverkoelde bokserenjin.
Hierdie is nie ‘n Bybelse storie met ‘n snaakse nadraai nie; dis ‘n doodgewone mouterstorie. Dit kom uit die dae toe motors in Duitsland nog buitengewone name gehad het en die berg Fuji in Japan ook die naam geword het van ‘n maatskappy wat skepe, vliegtuie en later motors begin maak het.