Geskiedenis: Peugeot

Van Kaapstad tot Parys – en nou Dakar!

Dit was die legendariese Peugeot 203 wat in die vyftigerjare aan hierdie vervaardiger ‘n reputasie as ‘n kanniedood en geharde voertuig vir Afrika-omstandighede gevestig het. Hierdie reputasie was hoofsaaklik te danke aan twee Franse, monsieurs Mercier en Se Cortanze, wat in 1951 met ‘n 203 stasiewa ‘n nuwe rekord geslaan het deur die afstand van Kaapstad na Parys in 17 dae en 9 uur af te lê.

Read more

Peugeot 202 Camionette

1945 Peugeot 202 Camionette

Johan & Ian Loubser

Onder ‘n stofkombers in ‘n oorvol plattelandse stoor het hierdie eienaardige ryding die Loubser kinders altyd beindruk waar dit weggesteek en toegepak vir jare gerus het. In ‘n era van groot Amerikaanse motors, myl per uur spoedmeters en regterstuur, kon hulle nie mooi begryp waarom hierdie bakkie, in sy Tweede Wêreldoorlog-gewaad en linkerstuur, dan instaat sou wees om 140 myl per uur te haal nie. Wat het hulle dan nou geweet van kilometer per uur in die 1960’s.

Read more

Geskiedenis: Oos-Afrika Safari

Elizabeth ll, Land Rovers en die Oos-Afrika Safari

Dit is vanjaar sestig jaar wat koningin Elizabeth ll as Britse vorstin regeer en ons het al heelwat oor hierdie mylpaal te hore en te siene gekry; vanaf BBC televisie tot stories in Die Huisgenoot met foto’s oor hierdie merkwaardige vrou en natuurlik ook die troonopvolgers met hulle huwelike, hoogtepunte en laagtepunte.

Read more

Five-cylinder engines

The fantastic five

A gruff, off-beat sound usually accompanied by a whistling turbo charger can only mean one thing: five cylinders. With even numbers being the preferred stencil for engine manufacturing, the five-pot is just as quirky and potentially unbalanced as those little three-cylinders.

Read more

S-Class turns 40

The Mercedes-Benz S-Class turns 40

As an automotive media company we get hundreds of car-flavoured press releases a month. Most make it onto our website, some get sent around the office for further discussion and very few give birth to their own story. This time it’s the turn of the Mercedes-Benz S-Class which is celebrating its 40th birthday.

Read more