Tested: Infiniti Q50 Premium 2.0t

The styled saloon

Are you a fervent individualist? A free thinker who likes to avoid the mainstream and make a statement with your choice of car? If this perfectly describes you, and your motoring history includes SAAB, Lexus, SEAT and such like, you may want to consider this new Infiniti Q50 as your next purchase.

Read more

Sprint Review: Toyota Etios Cross

One new car, lots of quick information

What is it? The Etios is one of those affordable but reasonably-sized cars made in the East. Introduced in southern Africa two years ago, it’s been bought more than 45,000 time already. “Cross” implies that it’s a little more adventurous but what you’re buying is an Etios with extra plastic and some toys.

Read more

Padtoets: Toyota Corolla Esteem 1.4 Diesel

‘n Yslike watertand lekker

Met Toyota se bekendstelling van sy nuwe Corolla vroeër vanjaar het ‘n elfde geslag van hierdie uiters gewilde handelsmerk in die motormark die lig gesien. Die eerste Corolla, wat in 1966 die mark betree het, was seker een van die mees suksesvolle “wêreldmotors”; daar is reeds meer as 40 miljoen van hulle oor die wêreld heen verkoop.

Read more

Padtoets: Toyota Quest

Lank lewe die nuwe Tazz – met ‘n kattebak!

Iewers doen Toyota van Suid-Afrika die regte ding! ‘n Bekostigbare motor met ruimte vir vyf volwassenes en ‘n kattebak om vyf vroue se bagasie in te laai. En boonop nog steeds van buite aantreklik is. Dink net, vyf studente op ‘n kamptrippie, of vyf ouer mense uit die aftree-oord op pad na die teater in die stad!

Read more

Bekendstelling: Hyundai Grand i10

Hyundai se Grand i10 vervang die Getz

Hyundai het onlangs sy nuweling, die Hyundai Grand i10, by die indrukwekkende Waterkloof wynkelder en restaurant, wat op ‘n heuwel soos ‘n glaskasteel oor die Hottentots-Holland vallei en Valsbaai troon, bekend gestel. Die naam Grand i10 vir hierdie nuweling in die Hyundai stal kan misleidend vir die oningeligte wees omdat dit maklik gesien kan word as ‘n opgegradeerde variant van die bestaande i10 model.

Read more

Tested: Toyota FJ Cruiser

The thumping brute

Some of my earliest childhood memories take place on gran’s farm near Dordabis. The smell of furniture polish in the gigantic house, a thriving herb garden out front, the monotonous beat of a Lister engine and a powder blue Toyota Land-Cruiser FJ40 pick-up parked next to the second barn.

Read more

Bekendstelling: Renault Sandero [2014]

Nuwe Renault Sandero verras met klein petrol turbo

Toe die eerste Sandero ‘n paar jaar gelede op die mark gekom  het dit gou heelwat aanhangers tot gevolg gehad – die prys was reg, voldoende krag (tog effe flou) en spasie, maar nie so lig op brandstof soos sommige van sy mededingers nie. Nou het Renault die Sandero heeltemal verfris met ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe enjin – ‘n klein 900cc turbo.

Read more

Padtoets: Toyota Corolla 1.6 Prestige

‘n Nuwe maatstaf vir die medium-klas

Die bekendstelling van die nuwe Corolla in Februarie het die doelpale in die motorbedryf aansienlik verskuif en sal die mededingers hulle sokkies moet optrek om by te hou. Die eerste Corolla wat in 1966 die lig gesien het, was seker een van die mees suksesvolle “wêreldmotors”; daar is reeds meer as 40 miljoen van hulle oor die wêreld heen verkoop.

Read more

Tested: Toyota Land-Cruiser 79 Double Cab VX V8

The farm implement

The more cars I review, the more obsessed I become with their purpose. What were they built for? Are they any good at it? This inevitably leads to a few more questions. Who buys such a car? And are they using it as intended? This, as I’ve explained before, makes me appreciate cars like the Toyota Land-Cruiser 79.

Read more