Bekendstelling: Toyota Land Cruiser Prado [2014]

2014 se nuwe Ontspannings- en Woestynwa

Met die skryf van hierdie artikel oor die nuwe Toyota Prado, is die plaaslik vervaardigde Hilux bakkies op die punt om die stryd in die Dakar tydren in Suid-Amerika aan te sê. Nodeloos om te sê, almal van ons hou duimvas vir die jaers en navigators wat ons in die verlede al soveel keer die kans gegee het om trots te voel!

Read more

Bekendstelling: Nissan Sentra [2013]

‘n Welkome Nuweling

Daar was ‘n tyd wat omtrent elke dorp in die land ‘n Datsun-handelaar gehad het en waar seuns tydens skoolpouses gespog het dat hulle pa’s se Datsun SSS-sedans die vinnigste in die hele distrik was! Maar dit is lank gelede en die seuns het selfs pa’s geword, miskien al oupa’s? Ook het Datsun sy naam verander na Nissan.

Read more

Bekendstelling: Renault Duster

Renault se nuwe Duster 4×2 en 4×4 gaan Namibiërs verras

Met die onlangse bekendstelling van sy veeldoelige Duster in die C-SUV segment is Renault  SA oortuig dat hierdie nuweling in die Renault stal ook in Namibië en Suid-Afrika die ongekende sukses gaan behaal as wat die geval in Rusland, Indië en Brasilië was.

Read more

Bekendstelling: Geely Emgrand

Verhoog die aansien van Chinese motors

Met die bekendstelling van die Geely Emgrand in Suid-Afrika het die privaatbeheerde Geely Automotive Group in China die werklikheid onderstreep wat al telkemale in hierdie rubriek herhaal is.  Kortliks kom dit daarop neer dat elke slag wat ‘n nuwe model wat plaaslik bekend gestel en toetsbestuur word, dit duidelik is dat die kwaliteit van Chinese motorvoertuie oor die laaste paar jaar aansienlik verbeter he,t en steeds aan die verbeter is.

Read more

Bekendstelling: Nuwe Chery J2 TX 1.5

Waarde vir geld uit China

Sedert Chery se eerste modelle in 2008op die plaaslike mark vrygestel is, het hierdie staatsbeheerde motorvervaardiger van China nog nie rasende sukses hier ter plaatse gevind nie.  Een van die die redes was die gebrek aan nuwe modelle wat kan kers vashou by die bougehalte en afwerking vanuit Europa, Japan en Korea.

Read more

Bekendstelling: Honda Brio Sedan

Spasie sonder geldelike inflasie!

Hierdie jaar is ‘n jaar van verrassings onder die klein- en  intreemotors waar die kompetisie al hoe groter word. En hier gaan dit in die eerste plek oor bekostigbaarheid. Die koms van die Honda Brio Luikrug vroeër vanjaar het voornemende kopers – vanaf jeugdige studente, jong werkendes, en laaste maar nie die minste, ook pensionarisse, in toue na die Honda verkoopslokale gelok.

Read more