Testfahrt: Ford Focus RS

Die seltene Bestie

Vor ein paar Wochen habe ich das Lotto gewonnen. Naja, eigentlich nicht, aber es kam mir so vor als das Telefon klingelte und der Gesprächspartner mir berichtete, daß ich einen Ford mit “vielen Flügeln und Spoilern” zum Testen bekomme. Ich wußte sofort wovon die Rede war, deshalb dachte ich mir sofort “Sechs Richtige!”

Read more

Padtoets: BMW X1 23d

Het BMW se X1 23d Outomaties ‘n X-faktor of nie?

Natuurlik sal daar by die stel van bogenoemde vraag, maak nie saak wat of wie onder bespreking is nie, dadelik gekwalifiseer moet word waarna die X-faktor verwys, amper soos in die wiskundestudieveld.  Word daar verwys na ‘n negatiewe of ‘n positiewe waardebepaling?  In die geval van BMW se nuutste toevoeging tot sy uitgebreide stal van modelle, kan die antwoord heelwaarskynlik na beide kante toe swaai, afhangende van die van die voornemende koper se behoeftes en sy begroting.

Read more

Tested: 2010 Opel Astra 1.4T Enjoy+

The turning point

After much deliberation and staring at a semi-dirty laptop monitor I have decided that there is no other way of typing this: Opel is back. By spending almost a week with the freshly baked Astra Turbo I am thrilled to report that the German General Motors division has built an absolute winner.

Read more

Padtoets: Honda Accord Tourer 2.2i DTEC

Sportwa by uitstek

Ons beurt om die Honda Accord stasiewa te toets, nadat hy al ‘n jaar op die mark is, was nou een van die aangenaamste verrassings in ‘n lang tyd. Stasiewaens verkoop nie eintlik regtig goed in Namibië of Suid-Afrika nie; anders as in Duitsland waar BMW, Mercedes en Audi volop is en hulle op die Autobahn amper harder gery word as Porsches.

Read more

Padtoets: Opel Astra 1.4 Turbo

Europese Ster-Skip kom land

As ek reg onthou, was die ruimtetuig in ‘n destydse tv-reeks se naam Galactica, of so-iets; die storie waarin die kaptein met die spits ore gespeel het. Hoe daarby uitgekom? Die naam Astra het beslis iets te doen met sterre en futuristiese stories. En die nuwe Opel Astra hier te lande is een wat beslis met ‘n oog op die toekoms ontwerp is.

Read more