Sprint Review: Isuzu KB 3.0 D-Tec 4×4

One new car, lots of information

As a city kid that was transplanted to a farm at the tender age of 10, a bakkie has always held a certain kind of magical fascination for me. I think it stems from those early days of embracing farm life on a massive estate that mixed dairy, sheep, fruit and grape farming into one fabulous whole and which was managed by friendly farm managers who didn’t mind nosy kids tagging along for a ride on the back of their sturdy farm bakkies.

Read more

Padtoets: Isuzu KB 300 4×4 LX

Isuzu KB 300 4×4 LX beïndruk

Dit het nou al amper ‘n deurgetrapte cliché geword van die kant van eienaars, joernaliste wat bakkies toets sowel as van die vervaardigers om aan te voer dat ‘n spesifieke model bakkie die rygenot van ‘n gewone passasiersmotor bied.  Jammer, dus, om ook my stem by hierdie koor te voeg nadat ek Isuzu se KB 300 4×4 LX dubbelkajuit onlangs op agterpaaie van die Klein Karoo stof laat vreet het.

Read more

Safari in a V6 sedan

The perfect job

It’s a crisp and sunny winter morning in the Kruger Park and a number of cars have bunched up in one place to get a better look at some interesting fauna. Lions juggling a baby giraffe or something. More worryingly though, in the midst of the obligatory Fortuners and Defenders is a silver Honda Accord V6.

Read more

Launch Report: 2015 Mercedes-Benz V-Class

The best bus?

Like most of its competitors, Mercedes-Benz is on a serious mission to build more and more models in an effort to offer their products in almost every market segment. They’ve also been fiddling with their range descriptions and the latest addition slots in at the end – this new V-Class.

Read more

Padtoets: Nissan X-Trail 2.0 XE

Beproef en Byderwets

Dié wat Nissan/Datsun uit vergange dae ken weet dat perde uit hierdie stal saam met die vinniges kon hardloop, lang asems het en ook saam met die trekperde voor ‘n swaar gelaaide wa hulle ding kan doen. Betroubaarheid en bruikbaarheid was een van die dinge wat jy met die rooi-en-wit logo geassosieer het. Boonop is daar verskeie lande, onder andere Australië, waar die Nissan Patrol onder die “regte” 4X4’s die topverkoper is!

Read more

Padtoets: Toyota Hilux Legend 45

Die Legende raak luuks en modieus!

Die taaiheid van die Toyota Hilux is ‘n legende en het grootliks bygedra tot die advertensie-deuntjie wat maar net nie uit ons koppe wil padgee nie; u onthou dit: “Alles loop reg, altyd reg…” Om die Legende te vier het Toyota in Oktober verlede jaar die Hilux Raider-reeks opgedollie met spesiale toerusting soos daar nog nooit vantevore opgedollie is nie.

Read more

Bekendstelling: Nissan X-Trail [2014]

Vars uit die Oond

Nissan het vroeër vanjaar die derde generasie X-Trail in Suid-Afrika aan die media bekend gestel. Dit volg op die sukses van die Qashqai en hy lyk baie meer na hierdie kleiner boetie as die hoekige vorm van die vorige X-Trail. Van voor is die indentiteit van die handelsmerk baie duidelik sigbaar.

Read more