Launch Report: Suzuki Vitara

The cheerful combo

Cars can be so boring. White and silver boxes stuck in a slow and endless march to work, seas of grey metal in a dark multi-story office car park with the odd red or yellow specimen parked under a sign proclaiming “Reserved for Marketing”. Suzuki certainly recognized this with the launch of their brand-new Vitara.

Read more

Bekendstelling: Citroen Cactus

Citroen is weer anders met nuwe C4 Cactus

Die Citroëns van die ou dae het ‘n reputasie gehad van ‘n bietjie anders wees maar die laaste paar jaar was hulle maar nog net deel van die hoofstroom Europese motors. Nou het Citroën met die nuwe C4 Cactus weer ‘n model wat jy op ‘n afstand kan uitken tussen die ander. Party mense sal dink hy is pragtig, terwyl ander weer glad nie van sy voorkoms sal hou nie. In Suid-Afrika vervang die Cactus die C4 reeks.

Read more

Padtoets: Citroën C1 Airscape

Sonnige Plesierigheid!

‘n Citroën was nog nooit Jan Alleman se motor nie maar dié wat Citroëns gery het, het by hulle gesweer. En aangetroude neef Sias se idee van die hemel in die 1970s was ‘n plek waar jy Citroën DS-modelle met V8 enjins kry! My eie idee van hemel-op-aarde bly steeds om ‘n Citroën 2 CV Eendjie in my waenhuis te trek en rustig op sonskyndae met die seilkappie af seelangs Bettiesbaai toe te ry.

Read more

Padtoets: Citroën C3 HDi

Flinke Franse Verleiding!

Franse motors was nog al die jare anders as die res. Vra maar vir enige eienaar van die klassieke Citroëns, Peugeots en Renaults uit die jare Vyftig, Sestig of selfs so laat as die Sewentigs. En nie al die kommentare gaan net positief wees nie; sommige elementêre onderhoudstake kon nie sonder spesiale gereedskap en kundigheid gedoen word nie!
Maar dit was tóé en ons leef in die nóú.

Read more

Padtoets: Citroën DS3 THP Sport

‘n Kordate Franse haantjie met skop!

Vir Citroën-entoesiaste hoef jy net die letters “DS” te noem en jy kan weet daar gaan lekker gesels word! Die DS-letters  gaan terug na die tyd toe die rewolusionêre “nuwe” Citroën ID 19 in die middel-vyftigs die hele wêreld onkant betrap het met ‘n bakvorm wat aan ‘n glibberige haai herinner het.

Read more

Padtoets: Citroën C1

‘n Briesie uit verre Tsjeggië

Die wêreld het sedert die val van die Berlynse Muur in 1989 radikaal verander, Wes is nie meer Wes nie en Oos nie meer Oos nie. Maar ook nie heeltemal nie. Wie het ‘n dekade of twee gelede gedink dat Citroëns en Toyotas in die voormalige Tseggoslowakye gebou sou word en uiteindelik ‘n alledaagse verskynsel op Namibiese en Suid-Afrikaanse paaie sou word?

Read more