Padtoets: Ford B-Max Ecoboost 1.0

Innovasie kom teen ‘n prys

Sedert die ontstaan van Ford-motors in 1903, blyk dit of hierdie motor ikoon nog altyd na innovasie streef. Met Ford se nuwe reeks voertuie, wat strek vanaf die intreevlak Figo, tot die EcoSport, die Kuga, die Ranger, die Everest, die Transit en selfs die hoogs bekroonde Mustang, kan daar definitief nie na die vervaardiger verwys word as vervelig en eentonig nie.

Read more

Padtoets: Ford se Ranger 3.2 TDCI Wildtrak 4×4

Ford se Wildtrak beїndruk en rig ‘n sterk uitdaging aan sy mededingers

Suid-Afrika is nou maar eenmaal ‘n land van bakkies wat lankal nie meer net gemik is op ‘n kopersmark van boere nie, maar ook op die stedelike en plattelandse koper wat ‘n multi-funksionele en ‘n veeldoelige voertuig teen ‘n bekostigbare prys soek.

Read more

Bekendstelling: Honda Civic Type R

Honda se nuwe Blits!

In hierdie tye van besparing en kommer oor skadelike gasse kan mens wonder of daar nog ‘n aanvraag is vir opgewarmde sportiewe luikrugmodelle wat gebou is vir spoed eerder as ekonomie. Maar as jy na die lys van aanbiedings op die mark kyk is daar nogal heelwat. Die bekendste is seker Volkswagen se Golf GTI wat al lank met ons is. Dan is daar ook die Opel Astra OPC en die Renault Megane RS en later in 2016 kom die Ford Focus ST.

Read more

Bekendstelling: 2016 Mercedes-Benz A-Klas

Mercedes-Benz stel sy nuutse veranderinge aan die generasie A-klas bekend

Die nuwe generasie A-klas het in September 2012 sy intrede in die mark gemaak.  As gevolg van die groot sukses wat hierdie model wêreldwyd bereik het is produksie vanaf Rastatt in Augustus 2013 na Valmet Automotive Sales in Finland uitgebrei.  In Brittanje het verkope verlede jaar met 46% en in die groeiende mark in China met meer as 50% gestyg alhoewel die meeste verkope nog steeds in Duitsland is.

Read more

Launch Report: 2016 Hyundai H1 update

The bang bus

As our first launch report for 2016, it’s only fitting that it should start with a bang. Bang for your buck, that is. In a market where small city runabouts long surpassed six figures and compact luxury sedans are pushing half a bar, it’s great to know that Hyundai’s updated H1 bus range represents excellent value.

Read more

Top List: best non-4×4 ground clearance

Do you bang the middle man?

(is jy bang vir die middelmannetjie?) So you live on a plaas but don’t have / want a 4×4. Here’s a list of affordable cars with high ground clearance that are not 4×4, SUV’s, AWD, Crossovers, Bakkies, LCV’s, etc. 

Read more

Top 5: Tow Vehicles

So it’s finally holiday time and you’re off to the coast with your boat to visit the in-laws. Or perhaps your daughter got a new horse for Christmas? In both cases you have our sympathy.

Jokes aside though, here’s our little list of cars that can tow big loads, arranged by number of models and total weight. Please note that we based this list on manufacturer’s figures and advise that you confirm any data with your local retailer.

Read more

Tested: Jeep Renegade

The recoiling joy

Remember that nasty recession in 2009? Car makers certainly do; especially the big American trio of General Motors, Ford and Chrysler. Despite budget cuts and government bailouts, the automotive ménage à trois could not save all their brands and GM had to cull Oldsmobile, Hummer, Pontiac and others.

Read more

Padtoets: Chevrolet Cruze 1.4 T Luikrug

General Motors se vars aanslag

General Motors het op ‘n vroeë stadium al Chevrolet/Opel luikrugmodelle op ons mark aangebied. Vriend Frans, die veelsydige arts en motorkenner wat moeilik ‘n winskoop kan laat verbygaan, het onlangs ‘n Opel luikrug uit die tagtigerjare gekoop – om later natuurlik weer te verkoop.

Read more

Bekendstelling: Citroen Cactus

Citroen is weer anders met nuwe C4 Cactus

Die Citroëns van die ou dae het ‘n reputasie gehad van ‘n bietjie anders wees maar die laaste paar jaar was hulle maar nog net deel van die hoofstroom Europese motors. Nou het Citroën met die nuwe C4 Cactus weer ‘n model wat jy op ‘n afstand kan uitken tussen die ander. Party mense sal dink hy is pragtig, terwyl ander weer glad nie van sy voorkoms sal hou nie. In Suid-Afrika vervang die Cactus die C4 reeks.

Read more