Top 5: Tow Vehicles

So it’s finally holiday time and you’re off to the coast with your boat to visit the in-laws. Or perhaps your daughter got a new horse for Christmas? In both cases you have our sympathy.

Jokes aside though, here’s our little list of cars that can tow big loads, arranged by number of models and total weight. Please note that we based this list on manufacturer’s figures and advise that you confirm any data with your local retailer.

Read more

Tested: Jeep Renegade

The recoiling joy

Remember that nasty recession in 2009? Car makers certainly do; especially the big American trio of General Motors, Ford and Chrysler. Despite budget cuts and government bailouts, the automotive ménage à trois could not save all their brands and GM had to cull Oldsmobile, Hummer, Pontiac and others.

Read more

Padtoets: Jeep Cherokee Longitude

Oos Wes, Tuis Bes!

Jare gelede was daar ‘n volbladadvertensie in die nuustydskrif Time met ‘n foto van ‘n Jeep tydens die Tweede Wêreldoorlog aan een of ander bloeddorstige gevegsfront. Die enigste byskrif was “Original Sin”. Wat die Jeep met sonde te doen gehad het, weet ek tot vandag toe nog nie. Maar die prentjie van die Jeep in die middel van ‘n harde geveg, sal my altyd bybly.

Read more

Bekendstelling: Suzuki Swift Luikrug en Dzire

Soos Vinkel en Koljander – met Begeerlikheid daarby

Toe die eerste vinnige Suzuki motorfietse hulle merk op die wêreldkaart gemaak het, was ek amper klaar met skool. In 1973 het ek die eerste J10 Suzuki Jeep in Angola gesien, en kort nadat die bosoorlog begin het, het ‘n paar ondernemende dienspligtiges in 1975 ‘n paar van die linkerhandstuurmodelle as “oorlogsbuit” terug gebring.

Read more

Tested: 2011 Jeep Grand Cherokee Overland

The brash bargain

Mere minutes ago I realised that I have an unnerving affection for American cars. Despite my personal preferences, I quite like most Dodge efforts, secretly lust after an old Corvette and regard Jeep as one of the most esteemed badges in the business.

Read more

Tested: 2010 Range Rover Sport Supercharged

The tough choice

Having recently had the pleasure of testing the big Range Rover Vogue, I am severely pleased that I don’t possess the bank balance to afford such a car. Yet. With the 2010 Range Rover Sport Supercharged taking up most of my driveway, I’m glad I don’t have to choose between the two.

Read more

Dakar 2010

Dakar 2010: Volkswagen doen dit weer!

Ná veertien dae en 9 000 km in Suid-Amerika het Volkswagen met sy renweergawe-Touaregs dit weereens gedoen; hulle het die eerste drie plekke in die wêreld se taaiste tydren gewen!

Read more

Padtoets: 2009 Jeep Cherokee CRD

Oupagrootjie se tweede lewe

Die oupagrootjie van elke sportnutsvoertuig (of vier-by-vier) is die Amerikaanse Willys GP (“General Purpose”) wat in die Tweede Wêreldoorlog sy verskyning gemaak het. Hierdie basiese maar veelsydige vierwielaangedrewe voertuig het na die oorlog vinnig bewys dat hy ook harde werk of vermaak vir Jan Alleman kan bied.

Read more