‘n Ster met Snelheid!
Dit lyk partykeer of name vir nuwe motors en modelle begin opraak. Neem nou maar die naam wat Hyundai gekies het vir sy sportkoepee met sy nuwe, 150 kW turbo-enjin, die Veloster. Maar wat is daar nou eintlik in ‘n naam?
Dit lyk partykeer of name vir nuwe motors en modelle begin opraak. Neem nou maar die naam wat Hyundai gekies het vir sy sportkoepee met sy nuwe, 150 kW turbo-enjin, die Veloster. Maar wat is daar nou eintlik in ‘n naam?
Die Citroëns van die ou dae het ‘n reputasie gehad van ‘n bietjie anders wees maar die laaste paar jaar was hulle maar nog net deel van die hoofstroom Europese motors. Nou het Citroën met die nuwe C4 Cactus weer ‘n model wat jy op ‘n afstand kan uitken tussen die ander. Party mense sal dink hy is pragtig, terwyl ander weer glad nie van sy voorkoms sal hou nie. In Suid-Afrika vervang die Cactus die C4 reeks.
The serious contender
As one of the largest vehicle manufacturers in the world, Chevrolet took a bit of strain after the recent recession yet the American giant was blessed with perfect timing as that coincided with the launch of their new world beater – a passenger car for markets around the globe – the Chevrolet Cruze.
Die Mokka is Opel se eerste sub-kompakte SNV (sportnutsvoertuig) en sal vanaf die einde van Maart 2015 in die vertoonkamers wees. In Europa is hy nie meer nuut nie, en is al aan die einde van 2012 te koop waar hy goeie sukses gehad het met verkope van meer as 24 0000 eenhede in 2014.
Die motormark het die jaar goed begin met ‘n hele aantal nuwe, klein luikmotors wat die verbeelding aangryp, veral omdat die pryse reg is in ‘n ekonomie wat maar net nie op dreef wil kom nie. Ons almal weet wat die redes daarvoor is, of ons dink ons weet!
The new jam
The Opel Adam is an important little car. With the German manufacturer reeling from internal struggles and slumping sales, Adam represents the spearhead of their new market onslaught. Named after Opel’s founder Adam Opel, it’s akin to Ford calling their new car “Henry”. It’s a big deal.
Twee jaar na dit bekend geword het dat die ou bekende handelsmerk, Datsun, weer op die mark gaan wees, is die Datsun GO nou te koop. Die ouer garde sal die gewilde Datsun modelle van die sewentiger en tagtiger jare onthou soos die 1600 SSS en die 120Y toe hulle die topverkopers in die land was.
Nissan het vroeër vanjaar die derde generasie X-Trail in Suid-Afrika aan die media bekend gestel. Dit volg op die sukses van die Qashqai en hy lyk baie meer na hierdie kleiner boetie as die hoekige vorm van die vorige X-Trail. Van voor is die indentiteit van die handelsmerk baie duidelik sigbaar.
By now, Hyundai’s success story is well documented and the Korean manufacturer has carefully crafted its tracks in the local motor industry. With over 50,000 units sold last year, Hyundai’s S.A. division ranks 13th worldwide and has helped the global brand from 6th to 5th position for car makers.
Met die onlangse bekendstelling van sy veeldoelige Duster in die C-SUV segment is Renault SA oortuig dat hierdie nuweling in die Renault stal ook in Namibië en Suid-Afrika die ongekende sukses gaan behaal as wat die geval in Rusland, Indië en Brasilië was.